Joe Blog

Johannesburg Events Weblog

Spoegwolf

Spoegwolf

Spoegwolf het in 2019 geskiedenis gemaak toe hulle die eerste Afrikaanse kunstenaar (oftewel groep) geword het wat die nommer een plek op die Apple Music South Africa Album Chart vir alle genres behaal het met hul album Koma. Sedertdien het al drie hul daaropvolgende albums ook die nommer een plek behaal.afrikaans.com

Bring my Geweer

Bring my Geweer is deel van Droombrief.

Vergeet

Lyrics and Song by Danie du Toit. Music by Spoegwolf.