Ilala Palm Lodge
Cnr. 3rd Street and Dr. Swanepoel Magalieskruin Pretoria
booking
Author: yolandi frost, 29 June 2010
ons was daar gewees op die 24ste Mei 2003 vir een aand vir ons troue, en was regtig baie lekker gewees. ek wil weet of julle vir my 'n prys lys kan deur stuur vir 'n naweek se verblyf in een van die kamers van julle met ontbyt en aand ete ingesluit. en kan julle ook fotos vir my stuur van die kamers en goed asseblief na yolandif@cricket.co.za. want so ek se dit was rerig baie lekker gewees daar by ilala palm lodge groete yolandi frost
Add a review or comment on Ilala Palm Lodge: