Features

Dumping the Top Star Drive-In

Don't mention the Wall

Ten green bottles...

Sambaing in Sandton

Joburg's single circle

Jozie's Josie Field

BLK JKS spell it out

Doctoring the Gently Scar'd

Concussion Girl survives slash fliek

Fuzigish roll with the punches

Wonderboom's buzz

What does Laurie Levine leave unspoken?

Tidal Waves smash the barriers

Behind Martin Rocka's mask

Riku Lätti's soundscape

Chicago for Lunch

George Worthmore on kissing-off Kiss

The Slashdogs spilled blood

Surfing to Albinobeach

The Lion & The Jewel from close up

Lola Montez keeps filthy toys clean

Ringtone Row

Pregnant Pause

Coupe

Nik Rabinowitz - One Man One Goat

Mile High with Cathy Specific

The Magic Flute

Porra 2

Pterodactyls: A Comedy of Jurassic Proportions

Ménage à Trois, more than a threesome

Rokkeloos on top

Balkanising Balkonology

The B.E.E. in Ben Voss's bonnet

A Portrait of Museum Africa

The indomitable Jim Neversink

New Academics in a strange city

Diesel Whores on Joburg's empty streets

Can The Bang explode in South Africa?

Dean Meldau's hi

Opening up NuL

Ensiferum — fighting to the Finnish

Broken swallowed teeth at Oppikoppi 2010

Steve Hofmeyr: Dis Hoe Dit Is met Steve

Steve's guest

Author: Kitty, 20 January 2008

Who are the guests? We would like to know the names of the guests before booking please? Thank you Kitty

Pampoen

Author: Lynne du plessis, 17 June 2008

Kan ek asseblief die naam van die kunstenaar/sanger kry wat Pampoen in Engels gesing het so twee weke gelede op Dis hoe dit is met Steve. Dankie

PAMPOEN in engels

Author: Nelia Horne, 28 June 2008

Soos bo vermeld kan ek asb die naam van die kunstenaar kry wat pampoen in engels gesing het. En ook wat is die naam van die CD waarop die liedjie is? neliahorne@lantic.net

Author: John Millar, 28 June 2008

On the 27th of June,Steve opened his show with a song that went: "This song I want to dedicate to you". Could you please advise who the original artist is. Thanks.

optreding

Author: Pieter van niekerk, 16 July 2008

Aan steve my naam is pieter van niekerk ek is 20 jr oud eks van port elizabeth en eks besig met my debut album mar die probleem is dat ek word nie raak gesien nie en mense wil my nie n kans gee nie en ek vind dit ook moeilik om sponsers te kry omdat ek in n rystoel is,mar ek sien nie jou of mense soos nianell rond spring op die verhoog nie jule is in die posisies wat jule is omdat jule fantasies kan sing,so kan jy nie aseblief my help dat ek dalk op jou show kan sing nie of my in kontak sit met mense in die musiek bedryf,antwoord aseblief terug,kontak my aseblief by 0784091907 of 0797396786. met dank pieter van niekerk

ww.stevehofmeyr.co.za

Author: joanne potgieter, 17 September 2008

hi Steve hoe gaan dit met jou? ek wil graag onverskoning vra omdat, ek hierdie persoon amper van die verhoog afgetrek het. ek is in standerd agt en tik met my neus op die sleutelbord. my gunstelling liedjies op waarmaker is, windgat de klerk, god se bedelaar, daai blerrie droom ens. ek kyk graag dis hoe dit is met steve. as ek waarmaker luister, sing ek graag saam. ek weet 'n mens vra nie hierdie vir iemand nie. maar kon asb volgende week nuwe hoop skool toe. datums: 1 Okttober tot 5 Desembec geniet jou dag verder joanne

Author: jay vermeulen (jay-vee), 29 September 2008

goeie naand Steve ek wil graag weet hoe ek op dis hoe dit is my musiek kan tenblood stel ek skryf en komponeer dit sal nice wees as u my kan help jy kan my mail by jay-veek@highveldmail.co.za baie dankie

Author: charlene collett, 7 July 2009

Hello steve! my naam is charlene collett ek is 25 ekt 5cd's van my eie uit ek tree nou en dan by n vlooimark op in vanderbijl en soos mense my bel vir shows ek het al saam met ampie volsckenk opgertee,jeffrey de bryun,ens ek het n paar jaar trug by die kknk opgetree as n jong meisie ek wil graag hoor kan jy my 'n kans gee ek sing enige iets mense het my al gevra hoekom is ek nog nie bekend nie ma die mesiek bedryf vandag is moeilik mense sien jou nie some rak nie ek kan vir jou n demo cd stuur jy kan my kontak by 0825188432 baja dankie.groete charlene

Author: , 22 July 2009

Allewyn Musiek man

Author: Bettie Pieterse, 9 August 2009

Hi Steve ek Bettie Pieterse en Ben Pieterse probeer kontak maak met Allewyn jou musiek oukie, hy het saam met Ben Pieterse gewerk by Shaft Sinkers in Phalaborwa. Ons tans in Zambia. Ons kry hom nie op F/B nie. Kan jy help asseblief hy kan ons kry onder Bettie Pieterse op F/B. Grt Bettie

Author: Willie van vuuren, 21 September 2009

Hi steve,So baie mense lek jou gat om gehelp te word.Help jy hulle?As jy hulle help sal jy of iemand my ook seker help om iewers te kom.Ek het geen idee waarheen om te gaan niejy kan my dalk n tip gee .Ek sing al in my slaap.thanks willie.0730579380.

MUSIEK

Author: Bertie van Wijk, 23 March 2010

Steve, sal baie graag vir jou agter elke man op jou Steve show wil kom sing. Het al saam met Andries Botha in Klerksdorp by Butlers opgetree. Weet nie deur watter kanaal ons kan werk om op te tree op jou show nie. Sal baie graag van jou wil hoor... My kontak nommer - 079 228 8227. Het groot waardeuring vir jou musiek!!!

Add a review or comment on Steve Hofmeyr: Dis Hoe Dit Is met Steve: