Groet Die Grotman
Groet die Grotman is Defending the Caveman deur Koos Kombuis in Afrikaans vertaal en verwerk, Sandra Prinsloo het die regie hanteer en Hannes Muller speel die rol van Die Grotman in 'n humoristiese eksplorasie van die verskille tussen mans en vrouens.
groet die grotman
Author: ursula, 31 January 2008
kom julle PTA toe,ons het dit nodig hier.
Tx
Urs.
groet die grotman
Author: dora 28 mei 2009, 28 May 2009
'n vertoning in pretoria asseblief
Groet die grotman
Author: Mari, 7 May 2010
Kom Bloemfontein toe ASSEBLIEF
Add a review or comment on Groet Die Grotman: