Chris Chameleon
- Website
- June 26, 2005 - Sunday Times: Monki punker’s poetic new tune
- June 16, 2005 - Tonight: Changing colours
Chris - an idol for many
Author: Letitia Greyling, 12 December 2007
Chris is an absolute star. I attended his show at the Mosaic Theathre on Saturday 8 December and all I can say is that he is brilliant. I've never enjoyed an artist as much as I enjoyed him. His songs, his lyrics, his stories...even his looks. Love you Chris and hope to meet you in person one day!
Author: Angela, 30 January 2008
Chris jy is die "David Blane" van musiek. Jy is betowerend briljant! Jou lirieke en stemtalent het my daagliks in 'n beswyming-admittedly is ek smoorverlief op als wat Chameleon is. Moenie ophou musiek maak en skryf nie, dit sal wees soos ophou asem haal.
Biografie: Chris Chameleon
Author: Nr 1 Fan, 8 April 2008
Hi. Het 'n rumour gehoor dat Suzaan Steyn (nuusleser SABC2) Chris se sussie is. Enige waarheid daarin?
Author: Elsie Hanekom, 9 April 2008
Briljante Chameleon op KKNK
Author: , 9 April 2008
Ek was een van die bevoorregtes om 'n vertoning nl. Klassieke Chameleon by die KKNK be te woon. Dit was briljant. Alhoewel Chris ongeveer 20 minute langer opgetree het, het die gehoor 'n staande applous gegee en gehoop op 'n encore. Is daar 'n CD op die mark van hierdie optrede se liedjies. Sien uit na nog so 'n briljante vertoning.
Klassieke Chameleon
Author: Liny Kruger, 6 May 2008
Klassieke Chameleon is op DVD en CD uitgereik - nou in winkels beskikbaar
Author: , 25 June 2008
chris ek is lief vir jou musiek
Chris Rock my world!!!!
Author: Babeblade, 5 August 2008
Chris is FANTASTIES!!!! Ek is mal oor jou verhoog persoonlikheid en jou musiek. Ek kry sommer hoendervleis wanneer ek jou sien optree. Verlede jaar by Huisgenoot se konsert was jy wonderlik!!! Jou loopbaan gaan jou nog baie vêr in die lewe bring.... Thanx dat jy dit met ons deel.
Add a review or comment on Chris Chameleon: